Wie is jy in 5 star???

Schalk, Wessel, Hardu, Anrich en Pieter. Ook bekend as 5 star. vat die quiz en kyk soos wie is jy... wies jy di naaste aan... of wie is reg vir jou. Almal vat die quiz en kyk soos wie jy is!!!

1 Dis saterdag... wat doen jy???
2 Net voor 'n rek toets
3 Eksamen beteken
4 Wat het laas week op supernatural gebeer?
5 Mxit is 'n spaanse woord wat in afrikaans beteken...
6 Vervoer metode
7 Jou keuse vakke bestaan uit...
8 Gunsteling dans move
9 Wat is jo fave liedjie?
10 Sterk en swak punte
11 Wat is jou universiteit Planne
12 Wie was jy in laerskool
13 As jy 'n dier was
14 Die vakansie
15 Wats jou gedagtes van die quiz